Sit maar so by die see en kyk die mis en die wolke…

Yskoud, maar Vuurwarm

Met die honderdste herdenking van die Noorweër Roald Amundsen en die Brit Robert Scott se ekspedisies na die Suidpool, het die yswêreld van die Suidpool mense van nuuts af aangegryp. In elke koerant sien jy artikels, soos hierdie een in die afgelope naweek se By. Bileam het ons ook heengewys na Hanlie se ys-belewenis by Sanae. Vanoggend was daar ‘n gesprek op RSG oor Ysland, en die National Geographic het ook hierdie maand rare foto’s in oor die 1910 – 1912 Terra Nova Espedisie na die Suidpool.

Hou gerus Boekemakranka dop vir Eensame ekspedisie - Dagboek van ‘n eensame, op ‘n Suidpool avontuur  (Dries Brunt is self ‘n deurwinterde Antarktiese ekpspedisielid).

Ek is ook soms eensaam, maar mag ek nooit eensaam midde-in ys word nie…

Eensame ekspedisie is nou te koop op Amazon! Kliek op hierdie skakel.

Comments on: "Yskoud, maar Vuurwarm" (6)

  1. Dan maar eensaam in die woestyn…. o maggies nee, ek is ook nie lief vir die hitte nie. Daardie boek klink interessant ;)

  2. mooi mooi mooi koud koud koud

  3. “Ek is ook soms eensaam, maar mag ek nooit eensaam midde-in ys word nie” – NEE, eerder eensaam in die son ;-)

En? Wat dink JY?

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Tag Cloud

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 532 other followers