Weekly Photo Challenge: Close
Closer kan jy nie. Is dit Locust Lust? Of is dit Lust for Life? Of altemit Winter Warmer?
While we were having fun in the Botanical Garden in Caledon, these two were having – well – FUN!
Hierdie foto is ‘n finalis in RapidStudio se fotokompetisie, A Bug’s Life.
Toe ek die woord Close sien, het ek dadelik gedink aan Oupa en Kira, maar ek het reeds voorheen aan dieselfde Weekly Photo Challenge deelgeneem, maar as Together.
http://dailypost.wordpress.com/2012/06/15/weekly-photo-challenge-close/






WOW – that’s really up close!
Isn’t it?
Lelike goggas, pragtige foto!
Dankie!
Voor ek die foto gesien het…. het jy my benoud gehad!
great clear photo…a bit saucy
Thank you! Is saucy close? Can saucy be close? Or can close become saucy?
Both…definitely both !!!
It’s a fantastic shot… great for the challenge. Every detail shows nicely… Kudos!
Thank you, that is kind of you to say so.
Is dit ‘n bug?
Dit lyk vir my soos ‘n rooi sprinkaan en so grillerig soos Parktown prawns maar ek erken dis ‘n goeie foto
Dit is ‘n bloedrooi sprinkaan, was so mooi! Ja, die kompetisie gaan oor insekte. Hulle kan seer skop hoor!
2-18 SNL
Profanity kan darem beheer word…