Weekly Photo Challenge: Thankful
I am thankful for my life, for what I am not.

http://dailypost.wordpress.com/2012/11/23/weekly-photo-challenge-thankful/
17 Kommentaar
Lewer KommentaarTrackbacks
- Avontuur in die woestyn (3) | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie
- Avonture in die woestyn | Seegogga se Bloggie
- Weekly Photo Challenge: Thankful | Marsha Lee
- Weekly Photo Challenge – Thankful | Just Snaps
- Weekly Photo Challenge: Thankful | Mirth and Motivation
- Weekly Photo Challenge: Thankful for Blog Readers | Cardboard Me Travels
- Weekly Photo Challenge: Thankful « Miljo Anne
- Weekly Photo Challenge: Thankful | rfljenksy – Practicing Simplicity
- Weekly Photo Challenge: Thankful « The Incredible Lightness of Seeing
- Weekly Photo Challenge: Thankful « What's (in) the picture?








¸.•*¨*•.♪♫♫♪May your week ahead be filled with thankful moments! .♪♫•*¨*•.¸¸ ♥˜”*°•.˜”*°•.˜”*°•.★★.•°*”˜.•°*”˜.•°*”˜”
Thank you, I’ll keep that in mind, and the same for you!
My Ouma het altyd die storie vertel van die man wat so gekla het dat hy nie skoene het nie. Tot hy een ontmoet het wat nie voete gehad het nie. As ek my Gratitude Diary byhou, voel ek altyd beter oor die lewe. Maar, moet ek bely – ek doen dit nie elke dag nie
Hy laat my, nes vir jou, dankbaar voel vir wat ek het. Maar wat van hom. Wie is hy en waar kom hy vandaan. Waar het sy lewe loop draai en hoe het sy siel verniel geraak deur die ongenaakbare hardheid van talle harte. Waarom le hy hier in plaas van om regop te sit met ‘n lag in sy oe en ‘n groet op sy lippe?
Dit was die sadness van die foto! Hy lyk siek ook.
En net hier kry ek trane in my oë or die man.
Hmmm, wat sou sy storie wees? (Van stories gepraat…)