Tags
Ghirardelli Square, http://dailypost.wordpress.com/2012/06/29/weekly-photo-challenge-fleeting-moment/, Oumens hande, San Francisco
Captured in San Francisco, a fleeting moment on a bench.
http://dailypost.wordpress.com/2012/06/29/weekly-photo-challenge-fleeting-moment/
Reblogged this on Randall Gore Site.
LikeLike
Pingback: broos | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie
Prysloos!
LikeLike
Reblogged this on Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie.
LikeLike
Is dit jou man? Ek wens ek kon die omie ‘n drukkie gee.
LikeLike
Nee, dit kon ongeveer MaanMan se pa wees, ek skat die omie in die tafgtig. MaanMan is ‘n jeugdige 61.
LikeLike
Ekskuus! ja, dit is ‘n ou oom. So mooi!
LikeLike
Daar is iets so “fragile,” aan die foto….. dit roer ‘n mens se hart.
LikeLike
great shots for this theme
LikeLike
Thank you, Amar! I actually shot it for the theme HANDS, but couldn’t get the photos on the strange laptop while on holiday.
LikeLike
Fleeting, maar timeless, né!
LikeLike
Dit het my diep geraak. En daardie week wat ek dit geneem het, was die onderwerp HANDE, maar ek kon dit nie daar opsit nie.
LikeLike
Nice. I love photographing people when they aren’t looking.
LikeLike
I’m always worried that it is intrusive.
LikeLike
Nice images
LikeLike
Thank you, Jo!
LikeLike
Laat my so aan Pa dink.
LikeLike
dis vir my wat dit aan Pa laat dink
LikeLike
Jy wys nog steeds as anoniem, maar dis seker Ami?
LikeLike
Nee. Ek was nie ingelog nie, en WordPress het eenvoudig die comment aanvaar sonder om eers my email of WordPress naam te vra
LikeLike
Lovely!
LikeLike
Thank you!
LikeLike