Tussen klip wat bloei,
klipsteenkop en bloedmenshart,
daar vind ek balans.