Vandat ek my DNA-toets se uitslae gekry het, maak artikels soos hierdie net soveel sin. En mense spot nou lekker met my Neanderthal afkoms, omdat ek blykbaar fisiek sterker is as wat hulle gedink het. Ek het van nature lekker sterk spiere, maar ek is so gebore. Dokters is al my lewe lank verbaas dat ek nie ‘n goeie atleet of sportmens is nie (ek het nooit op skool of later aan sport deelgeneem nie, behalwe aerobics in die tagtigs.) Vir baie jare het ek my geskaam oor my spiere, veral as mense opmerkings daaroor maak, maar deesdae beskou ek dit eerder as ‘n kompliment, want my natuurlike krag stel my in staat om pole fitness te doen. Klaarblyklik is dit my soort spier.

Trisa, your genetic muscle composition is common in elite power athletes. This report is based on a genetic marker in the ACTN3 gene. This marker controls whether muscle cells produce a protein (called alpha-actinin-3).

My eie dokter skat my ook 10 kg ligter as wat ek is. Maar dis lekker! Blame it on the genes, ja! En is hierdie nie musiek in enige vrou se ore nie?

Trisa, your genes predispose you to weigh about 9% more than average. Your reported weight is lower than your genetic result would predict.

Dan ook, weet ek mos nou baie lankal dat koring my siek maak, in so ‘n mate dat ek een happie brood deesdae vir ‘n week lank voel. My resultate wys ook dat ek ‘n verhoogde risiko het om Celiac te ontwikkel.

Trisa, you have both of the genetic variants we tested. People with this result have a slightly increased risk of developing celiac disease. Lifestyle and other factors can also affect your risk. One variant detected in the HLA-DQA1 gene and one variant detected in the HLA-DQB1 gene.

what_a_neanderthal_looks_like_1_grandeUit ‘n artikel oor die gekuiery van Homos Erectus met die Neanderdallers: “Although the groups separated from each other more than 390,000 years ago, they occasionally crossed paths, and evidently got along royally when they did.”

Maar as jy nou na hierdie Neanderdalvrou kyk soos wat sy in ons tydlyn geplaas is met haarstyl en grimering, vind ek haar baie aantreklik! As ek ‘n man was, het ek haar ook grot toe gesleep.

“Using techniques from the fields of anatomy, anthropology and artistry, forensic Anthropologists have reconstructed skeletal remains of several hominin species. In the photo above the reconstruction was made using a female Neanderthal skull. A striking twist on the result is to portray the individual as she would be perceived today with modern hairstyle and makeup.”

Maar genoeg gepraat, dis tyd vir nog ‘n lekker koffie saam met die koerant, aangesien ek mos nou ook geneties geneig is tot koffie…

Trisa, based on your genetics, you are likely to drink slightly more caffeine than average, if you drink caffeine at all.

Blame it on the genes, het hulle gesê.

Neanderthal Man – Hotlegs

I’m a neanderthal man
You’re a neanderthal girl
Let’s make neanderthal love
In this neanderthal world

I’m a neanderthal man
You’re a neanderthal girl
Let’s make neanderthal love
In this neanderthal world

I’m a neanderthal man
You’re a neanderthal girl
Let’s make neanderthal love
In this neanderthal world

I’m a neanderthal man
You’re a neanderthal girl
Let’s make neanderthal love
In this neanderthal world